WUFFDA is ‘n Microsoft Excel Werkboek vir laagste-koste voer formulasie.
Om dit te gebruik moet Microsoft Excel op u rekenaar gelaai wees. Die Instruksie lรชer verduidelik hoe om die program te gebruik en benodig Microsoft Word. Die Powerpoint lรชer illustreer hoe om die program te gebruik en benodig Microsoft Powerpoint.
Kies die onderstaande lรชers om dit na u rekenaar af te laai.
Laai WUFFDA-lรชers af
- Instrucksies (.doc).
- PowerPoint (.ppt).
- Excel werkboek (.xls).
Gaan na die hoof (RB 438) WUFFDA-bladsy om ander taalopsies te sien.







